YouVersion 标志
圣经计划视频
获取软件
选择语言
搜索图标

Markus 7 的热门经文

1

Markus 7:21-22-23

Bybel vir almal

ABA

want die slegte dinge wat 'n mens dink, kom van binne, uit sy hart. Dit is die slegte dinge wat 'n mens dink wat hom laat sonde doen: soos om seks te hê met iemand met wie hy nie mag nie, of te steel, of 'n mens te vermoor, of egbreuk te pleeg, of ander mense se goed te wil hê, of slegte dinge te doen, of skelm te wees, of te doen net wat hy wil, of jaloers te wees, of sleg te praat van ander mense, of hoogmoedig te wees, of nie te dink wat hy doen nie. Al hierdie slegte dinge kom van binne. Dit maak 'n mens onrein.”

对照

探索 Markus 7:21-22-23

2

Markus 7:15

Bybel vir almal

ABA

Die kos wat by 'n mens se mond ingaan, maak hom nie onrein nie. 'n Mens word onrein van die dinge wat uit sy mond uitgaan, die dinge wat hy sê.”

对照

探索 Markus 7:15

3

Markus 7:6

Bybel vir almal

ABA

Jesus sê toe vir hulle: “Julle is skynheilig. Dit is waar wat die profeet Jesaja oor julle gesê het. Hy het geskryf: “God sê: Hierdie volk sê hulle respekteer My, maar dit is nie waar nie, hulle harte is ver van My.

对照

探索 Markus 7:6

4

Markus 7:7

Bybel vir almal

ABA

Dit help niks om God so te dien nie. Want hulle leer vir die mense wette wat hulle self gemaak het, en dan sê hulle dit is God se wette.

对照

探索 Markus 7:7

5

Markus 7:8

Bybel vir almal

ABA

“Julle luister nie na wat God vir julle sê nie. Maar julle hou aan om te doen wat mense sê.”

对照

探索 Markus 7:8

上一章
下一章
YouVersion

我们要鼓励、挑战你每天亲近上帝。

事工

关于我们

就职机会

义工

博客

新闻区

有用链接

帮助

捐赠

圣经译本

音频圣经

译本语言

今日经文


此数字事工属于

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

隐私政策使用条款
漏洞披露方案
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

主页

圣经

计划

视频