1
DEUTERONOMIUM 23:23
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
As jy egter vrywillig ’n gelofte gemaak het, wees versigtig en kom dit na, want dit is ’n gelofte wat jy aan die HERE jou God gemaak het.
对照
探索 DEUTERONOMIUM 23:23
2
DEUTERONOMIUM 23:21
“As jy ’n gelofte teenoor die HERE jou God maak, moenie uitstel om na te kom wat jy Hom belowe het nie. Die HERE jou God vereis dat jy jou geloftes sal nakom. As jy dit nie doen nie, is jy skuldig aan sonde.
探索 DEUTERONOMIUM 23:21
3
DEUTERONOMIUM 23:22
Maar om jou te weerhou van ’n gelofte, is geen sonde nie.
探索 DEUTERONOMIUM 23:22
主页
圣经
计划
视频