Ohun Èlò Bíbélì jẹ ọfẹ pátápátá, laisi ìpolówó àti àwọn rírà ni-app. Gba ohun èlò
Anders As Ek

Ọjọ́ 5
God maak ons deel van 'n groot, diverse familie. Hoe lewe ons as gelowiges in só ‘n familie en hoe kan ons meer van God in mekaar leer sien? Hierdie 5-dag leesplan help jou om meer van God in ons diversiteit te sien vanuit die Bybel.
| Ons wil graag Pellissier Gemeente bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.ngkerkpellissier.co.za/ |