Àmì Ìdánimọ̀ Ohun-èlò Bíbélì
Ṣe Àwárí

RIGTERS 7:7

RIGTERS 7:7 AFR53

Toe sê die Here vir Gídeon: Deur die driehonderd man wat gelek het, sal Ek julle verlos en die Midianiete in jou hand gee; maar al die ander manskappe kan elkeen na sy woonplek gaan.