GÉNESIS 12:2-3

GÉNESIS 12:2-3 AFR53

En Ek sal jou 'n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy 'n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.

Àwọn ètò kíkà ọ̀fé àti àyọkà tó ní ṣe pẹ̀lú GÉNESIS 12:2-3