Yoganan 14:16-17
Yoganan 14:16-17 SPC
Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Bevryder en Lewegewer gee om by julle te bly tot in ewigheid. Luk 24:47 Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is. Gen 41:38 Num 11:17-29 Rig 6:34


