1
SPREUKE 11:25
Afrikaans 1983
AFR83
Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is.
Ṣe Àfiwé
Ṣàwárí SPREUKE 11:25
2
SPREUKE 11:24
Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het, daar is ander wat suinig is en tog arm word.
Ṣàwárí SPREUKE 11:24
3
SPREUKE 11:2
Selfverheffing bring vernedering; wie nederig is, het wysheid.
Ṣàwárí SPREUKE 11:2
4
SPREUKE 11:14
Sonder oorwoë leiding val 'n volk; die redding lê in baie raadgewers.
Ṣàwárí SPREUKE 11:14
5
SPREUKE 11:30
Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens.
Ṣàwárí SPREUKE 11:30
6
SPREUKE 11:13
Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim.
Ṣàwárí SPREUKE 11:13
7
SPREUKE 11:17
'n Mens wat iets vir 'n ander oor het, baat self daarby; 'n hartelose mens word deur sy eie toedoen verstoot.
Ṣàwárí SPREUKE 11:17
8
SPREUKE 11:28
Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val; wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom.
Ṣàwárí SPREUKE 11:28
9
SPREUKE 11:4
Rykdom baat nie wanneer die Here straf nie; om te lewe volgens sy wil, red van die dood.
Ṣàwárí SPREUKE 11:4
10
SPREUKE 11:3
Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang.
Ṣàwárí SPREUKE 11:3
11
SPREUKE 11:22
Die skoonheid van 'n vrou sonder oordeel is soos 'n goue ring aan 'n vark se snoet.
Ṣàwárí SPREUKE 11:22
12
SPREUKE 11:1
Die Here het 'n afsku van 'n skaal wat nie reg weeg nie; net die regte gewig dra sy goedkeuring weg.
Ṣàwárí SPREUKE 11:1