1
JEREMIA 8:22
Afrikaans 1983
AFR83
Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie 'n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie?
Ṣe Àfiwé
Ṣàwárí JEREMIA 8:22
2
JEREMIA 8:4
Jy moet vir hulle sê: So sê die Here: Sal iemand val en nie opstaan nie, of wegdraai en nie terugdraai nie?
Ṣàwárí JEREMIA 8:4
3
JEREMIA 8:7
Die trekooievaar ken sy tye van kom en gaan, die tortelduif, die swaeltjie en die kraanvoël kom op 'n vaste tyd terug, maar my volk wil nie weet wat die Here vir hulle vasgestel het nie.
Ṣàwárí JEREMIA 8:7
4
JEREMIA 8:6
Ek het goed geluister en Ek het gehoor dat hulle nie die waarheid praat nie, niemand het berou oor sy sonde nie, niemand sê: “Wat het ek tog gedoen!” nie. Elkeen breek met vaart van My af weg soos 'n perd uit 'n geveg wegstorm.
Ṣàwárí JEREMIA 8:6
5
JEREMIA 8:9
Die wyse mense staan verslae, hulle is verbyster, in hulle eie net gevang. Hulle het die woord van die Here verwerp, en wat baat hulle wysheid hulle nou?
Ṣàwárí JEREMIA 8:9