1
JESAJA 1:18
Afrikaans 1983
AFR83
Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al was julle purperrooi, julle sal wit word soos wol.
Ṣe Àfiwé
Ṣàwárí JESAJA 1:18
2
JESAJA 1:19
As julle gehoorsaam wil wees, sal julle die goeie van die land eet
Ṣàwárí JESAJA 1:19
3
JESAJA 1:17
Leer om weer goed te doen, sorg dat daar reg geskied, gaan die verdrukker teë. Laat reg geskied aan die weeskinders, behartig die regsake van die weduwees.
Ṣàwárí JESAJA 1:17
4
JESAJA 1:20
maar as julle weier en opstandig bly, sal die swaard júlle eet, want dit is die Here wat dit gesê het.
Ṣàwárí JESAJA 1:20
5
JESAJA 1:16
Was julle, reinig julle. Moenie voor My verskyn as julle verkeerd doen nie. Hou op met kwaad doen.
Ṣàwárí JESAJA 1:16
6
JESAJA 1:15
As julle julle hande in gebed uitstrek, sal Ek my oë vir julle toemaak. Selfs al bid julle hoe baie, sal Ek nie luister nie, want julle hande is met bloed bevlek.
Ṣàwárí JESAJA 1:15
7
JESAJA 1:13
Moenie langer julle nuttelose offergawes bring nie: Ek het 'n afsku van julle wierookoffers. Nuwemaansfeeste, sabbatsvierings, die uitroep van feesdae: Ek verdra nie feesviering met onreg saam nie.
Ṣàwárí JESAJA 1:13
8
JESAJA 1:3
'n Bees ken sy eienaar en 'n donkie die krip van sy baas, maar Israel ken My nie, my volk het geen begrip van wat Ek doen nie.
Ṣàwárí JESAJA 1:3
9
JESAJA 1:14
Julle nuwemaansfeeste en feesgetye haat Ek. Hulle is vir My 'n las, Ek is moeg daarvoor.
Ṣàwárí JESAJA 1:14