Àmì-ìdánimọ̀ YouVersion
BíbélìÀwon ètòÀwon Fídíò
Gba ohun èlò náà
Àṣàyàn Èdè
Ṣe Àwárí

Àwọn Ẹsẹ Bíbélì Tí Ọ̀pọ̀ Èèyàn Mọ ESEGIËL 2

1

ESEGIËL 2:2-3

Afrikaans 1983

AFR83

Terwyl Hy met my praat, kom die Gees in my en laat my regop staan. Ek het die stem met my hoor praat. Hy het vir my gesê: “Mens, Ek stuur jou na die Israeliete toe, 'n opstandige nasie wat teen My in opstand gekom het. Hulle en hulle voorvaders het hulle teen My verset tot op hierdie dag toe.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 2:2-3

2

ESEGIËL 2:7-8

Afrikaans 1983

AFR83

Jy moet vir hulle sê wat Ek sê, of hulle luister of nie, want hulle is weerbarstig. En jy, mens, luister na wat Ek vir jou sê. Moenie weerbarstig wees soos hierdie weerbarstige volk nie, maak oop jou mond en eet wat Ek jou gee.”

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 2:7-8

3

ESEGIËL 2:5

Afrikaans 1983

AFR83

of hulle luister of nie, want hulle is 'n weerbarstige volk, maar hulle sal agterkom dat daar 'n profeet tussen hulle is.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 2:5

Abala Tó Kọjá
Abala tí ó Kàn
YouVersion

Ńgbà ọ́ níyànjú ó ṣì ń pè ọ́ níjà láti súnmọ́ Ọlọ́run lójoojúmọ́.

Iṣẹ́ Ìránṣẹ́

Nípaa

Àwọn iṣẹ́

Oluyọọda

Blọ́ọ̀gì

Tè

Àwọn ojú-ìwé tí ó wúlò

Ìrànlọ́wọ́

Fifún ni

Àwon Èyà Bíbélì

Àwọn Bíbélì àfetígbọ́

Àwọn Èdè Bíbélì

Ẹsẹ̀ Bíbélì t'Òní


Isẹ́ Ìránṣẹ́ orí ẹ̀rọ ìgbàlódé

Life.Church
Yorùbá

©2026 Life.Church / YouVersion

Ìṣe ìdá kọ́ńkó̩Àwon àdéhùn
Ètò Ìpolongo Àwọn Àìléwu
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest