Àmì-ìdánimọ̀ YouVersion
BíbélìÀwon ètòÀwon Fídíò
Gba ohun èlò náà
Àṣàyàn Èdè
Ṣe Àwárí

Àwọn Ẹsẹ Bíbélì Tí Ọ̀pọ̀ Èèyàn Mọ ESEGIËL 18

1

ESEGIËL 18:32

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.”

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 18:32

2

ESEGIËL 18:20

Afrikaans 1983

AFR83

Die mens wat sondig, sal sterwe. 'n Seun sal nie die straf op sy pa se sonde dra nie, en 'n pa sal nie die straf op sy seun se sonde dra nie. Wie leef volgens my wil, sal die vrugte daarvan pluk. Wie goddeloos is, sal die straf daarvoor dra.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 18:20

3

ESEGIËL 18:31

Afrikaans 1983

AFR83

Laat vaar al julle oortredings en kry 'n nuwe gesindheid, 'n nuwe gees. Waarom wil julle sterf, Israel?

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 18:31

4

ESEGIËL 18:23

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is beslis nie my wil dat die goddelose moet sterf nie, sê die Here my God, dit is my wil dat hy hom bekeer van sy verkeerde dade en dat hy bly lewe.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 18:23

5

ESEGIËL 18:21

Afrikaans 1983

AFR83

“Maar die goddelose wat hom van al sy sondes bekeer, al my voorskrifte nakom, reg laat geskied en reg doen, sal bly lewe, hy sal nie sterwe nie.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 18:21

6

ESEGIËL 18:9

Afrikaans 1983

AFR83

hy sal lewe volgens my voorskrifte, my bepalings gehoorsaam en hulle getrou nakom. “So iemand leef volgens my wil en hy sal bly lewe,” sê die Here my God.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí ESEGIËL 18:9

Abala Tó Kọjá
Abala tí ó Kàn
YouVersion

Ńgbà ọ́ níyànjú ó ṣì ń pè ọ́ níjà láti súnmọ́ Ọlọ́run lójoojúmọ́.

Iṣẹ́ Ìránṣẹ́

Nípaa

Àwọn iṣẹ́

Oluyọọda

Blọ́ọ̀gì

Tè

Àwọn ojú-ìwé tí ó wúlò

Ìrànlọ́wọ́

Fifún ni

Àwon Èyà Bíbélì

Àwọn Bíbélì àfetígbọ́

Àwọn Èdè Bíbélì

Ẹsẹ̀ Bíbélì t'Òní


Isẹ́ Ìránṣẹ́ orí ẹ̀rọ ìgbàlódé

Life.Church
Yorùbá

©2026 Life.Church / YouVersion

Ìṣe ìdá kọ́ńkó̩Àwon àdéhùn
Ètò Ìpolongo Àwọn Àìléwu
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest