Àmì-ìdánimọ̀ YouVersion
BíbélìÀwon ètòÀwon Fídíò
Gba ohun èlò náà
Àṣàyàn Èdè
Ṣe Àwárí

Àwọn Ẹsẹ Bíbélì Tí Ọ̀pọ̀ Èèyàn Mọ EXODUS 15

1

EXODUS 15:26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en gesê: As jy getrou na die stem van die HERE jou God luister en doen wat reg is in sy oë, en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou lê wat Ek op Egipteland gelê het nie; want Ek is die HERE wat jou gesond maak.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí EXODUS 15:26

2

EXODUS 15:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. Hy is my God, Hom sal ek roem; die God van my vader, Hom sal ek verhef.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí EXODUS 15:2

3

EXODUS 15:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

O HERE, wie is soos U onder die gode? Wie is soos U, verheerlik in heiligheid, gedug in roemryke dade, een wat wonders doen?

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí EXODUS 15:11

4

EXODUS 15:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

U het deur u guns die volk gelei wat U verlos het; U het hulle deur u krag na u heilige woning gevoer.

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí EXODUS 15:13

5

EXODUS 15:23-25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle het in Mara gekom, maar kon die water van Mara nie drink nie, want dit was bitter. Daarom heet die plek Mara. Toe murmureer die volk teen Moses en sê: Wat moet ons drink? En hy het die HERE aangeroep, en die HERE het hom 'n stuk hout gewys; dit het hy in die water gegooi, en die water het soet geword. Daar het Hy vir hulle 'n insetting en verordening vasgestel en hulle daar beproef

Ṣe Àfiwé

Ṣàwárí EXODUS 15:23-25

Abala Tó Kọjá
Abala tí ó Kàn
YouVersion

Ńgbà ọ́ níyànjú ó ṣì ń pè ọ́ níjà láti súnmọ́ Ọlọ́run lójoojúmọ́.

Iṣẹ́ Ìránṣẹ́

Nípaa

Àwọn iṣẹ́

Oluyọọda

Blọ́ọ̀gì

Tè

Àwọn ojú-ìwé tí ó wúlò

Ìrànlọ́wọ́

Fifún ni

Àwon Èyà Bíbélì

Àwọn Bíbélì àfetígbọ́

Àwọn Èdè Bíbélì

Ẹsẹ̀ Bíbélì t'Òní


Isẹ́ Ìránṣẹ́ orí ẹ̀rọ ìgbàlódé

Life.Church
Yorùbá

©2026 Life.Church / YouVersion

Ìṣe ìdá kọ́ńkó̩Àwon àdéhùn
Ètò Ìpolongo Àwọn Àìléwu
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest