1
Yoganan 3:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want op dié manier het God die wêreld liefgehad: só, dat Hy Sy enigste uniekgebore Seun opgegee het sodat elkeen wat in Hom vertrou, nie verlore sal wees nie, maar die ewige lewe sal hê, 1 Yog 4:910
Ṣe Àfiwé
Ṣàwárí Yoganan 3:16
2
Yoganan 3:17
want God het nie Sy Seun in die wêreld gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat Hy lewe aan die wêreld kan gee deur Sy hand. Gen 3:24 Open 22:14
Ṣàwárí Yoganan 3:17
3
Yoganan 3:3
Yeshua antwoord en sê vir hom: “Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir jou sê: as iemand nie van bo af gebore word nie, is dit onmoontlik vir hom om die Koninkryk van God te sien.” Yog 1:13 Ya 1 Kef Tit 3:5
Ṣàwárí Yoganan 3:3
4
Yoganan 3:18
Wie ook al in Hom vertrou, word nie geoordeel nie, maar hy wat nie vertrou nie, is nou alreeds veroordeel omdat hy nie vertrou het in die Karakter en Outoriteit van die enigste Uniekgebore Seun van God nie.
Ṣàwárí Yoganan 3:18
5
Yoganan 3:19
Dit is die veroordeling: die Lig het in die wêreld gekom en die mense het die duisternis eerder liefgehad as die Lig, want hulle dade was boos
Ṣàwárí Yoganan 3:19
6
Yoganan 3:30
Dit is nodig vir Hom om meer te word en vir my om minder te word.
Ṣàwárí Yoganan 3:30
7
Yoganan 3:20
want elkeen wat doen wat haatlik is, haat die Lig en kom nie na die Lig nie sodat sy dade nie veroordeel kan word nie
Ṣàwárí Yoganan 3:20
8
Yoganan 3:36
Wie ook al in die Seun vertrou, het die ewige lewe en wie ook al die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die woede van God sal teen hom staan.”
Ṣàwárí Yoganan 3:36
9
Yoganan 3:14
en net soos Mosheh die slang in die wildernis opgelig het, so sal die Seun van die mens opgelig word Num 21:6-9
Ṣàwárí Yoganan 3:14
10
Yoganan 3:35
Die Vader het die Seun lief en het alles in Sy hand gegee.
Ṣàwárí Yoganan 3:35
Ilé
Bíbélì
Àwon ètò
Àwon Fídíò