YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

FILIPPENSE 3 سے مشہور بائبلی آیات

1

FILIPPENSE 3:13-14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie. Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

موازنہ

تلاش FILIPPENSE 3:13-14

2

FILIPPENSE 3:10-11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.

موازنہ

تلاش FILIPPENSE 3:10-11

3

FILIPPENSE 3:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry

موازنہ

تلاش FILIPPENSE 3:8

4

FILIPPENSE 3:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag.

موازنہ

تلاش FILIPPENSE 3:7

اس FILIPPENSE 3 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ