YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

GALÁSIËRS 3 سے مشہور بائبلی آیات

1

GALÁSIËRS 3:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons 'n vloek te word — want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang

موازنہ

تلاش GALÁSIËRS 3:13

2

GALÁSIËRS 3:28

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.

موازنہ

تلاش GALÁSIËRS 3:28

3

GALÁSIËRS 3:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.

موازنہ

تلاش GALÁSIËRS 3:29

4

GALÁSIËRS 3:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

sodat die seën van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus, en dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang.

موازنہ

تلاش GALÁSIËRS 3:14

5

GALÁSIËRS 3:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe.

موازنہ

تلاش GALÁSIËRS 3:11

اس GALÁSIËRS 3 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ