YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

I KORINTHIËRS 8 سے مشہور بائبلی آیات

1

I KORINTHIËRS 8:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Jesus Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 8:6

2

I KORINTHIËRS 8:1-2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos 'n mens behoort te weet nie.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 8:1-2

3

I KORINTHIËRS 8:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom, as voedsel my broeder laat struikel, sal ek in der ewigheid geen vleis eet nie, om my broeder nie te laat struikel nie.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 8:13

4

I KORINTHIËRS 8:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie miskien 'n struikelblok word vir die wat swak is nie.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 8:9

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ