YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

I KORINTHIËRS 2 سے مشہور بائبلی آیات

1

I KORINTHIËRS 2:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 2:9

2

I KORINTHIËRS 2:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 2:14

3

I KORINTHIËRS 2:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 2:10

4

I KORINTHIËRS 2:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 2:12

5

I KORINTHIËRS 2:4-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en my rede en my prediking was nie in oorredende woorde van menslike wysheid nie, maar in die betoning van gees en krag, sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 2:4-5

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ