YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

Genesis 8 سے مشہور بائبلی آیات

1

Genesis 8:21-22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en יהוה het die aangename geur geruik en יהוה het in Sy wil en verstand gesê: “Ek sal die aarde nie weer vervloek ter wille van die mens nie, want elke vorming van ’n gedagte in sy gedagtes en wil, van sy jeug af, is boos en Ek sal ook nie weer al die lewende wesens tref soos Ek gedoen het nie. Terwyl die aarde bestaan, sal saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter en dag en nag nie ophou nie.”

موازنہ

تلاش Genesis 8:21-22

2

Genesis 8:20

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Noag het vir יהוה ’n altaar gebou en van elkeen van die rein diere en van elkeen van die rein voëls gevat en brandoffers op die altaar gebring

موازنہ

تلاش Genesis 8:20

3

Genesis 8:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

God het Noag, alles wat lewe en al die vee wat saam met hom in die ark was, onthou en God het ’n wind oor die aarde laat waai sodat die water gesak het.

موازنہ

تلاش Genesis 8:1

4

Genesis 8:11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Die duif het teen sonsondergang na hom toe gekom en let op, daar was ’n groen olyfblaar in haar bek! Noag het geweet dat die water oor die aarde verminder het.

موازنہ

تلاش Genesis 8:11

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ