YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

Genesis 7 سے مشہور بائبلی آیات

1

Genesis 7:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה het vir Noag gesê: “Kom in die ark in, jy en jou hele huisgesin, want Ek het gesien dat jy, in hierdie geslag, alleen onskuldig en opreg is voor My.

موازنہ

تلاش Genesis 7:1

2

Genesis 7:24

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Die water het die aarde oorweldig vir honderd en vyftig dae lank.

موازنہ

تلاش Genesis 7:24

3

Genesis 7:11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

In die ses honderdste jaar van die lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dié dag, is al die fonteine van die diep watermassas oopgeskeur en die sluise van die hemel is oopgemaak

موازنہ

تلاش Genesis 7:11

4

Genesis 7:23

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Al die lewende wesens wat op die aarde was, is vernietig; die mens, sowel as die vee, die kruipende diere en selfs die voëls van die hemel; hulle is afgevee van die aarde af en net Noag en die wat saam met hom in die ark was, het oorgebly.

موازنہ

تلاش Genesis 7:23

5

Genesis 7:12

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en die reën het veertig dae en veertig nagte lank oor die aarde geval.

موازنہ

تلاش Genesis 7:12

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ