YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

Genesis 8 سے مشہور بائبلی آیات

1

Genesis 8:21-22

Bybel vir almal

ABA

Die offers het lekker geruik vir die Here, en Hy het gesê: “Ek sal nooit weer die aarde vervloek omdat Ek die mense wil straf nie. Die mense is so, hulle dink net slegte dinge vandat hulle gebore is. Maar Ek sal nie weer al die mense en diere doodmaak soos Ek nou in die watervloed gedoen het nie. “So lank soos die aarde hier sal wees, sal daar 'n tyd wees om te plant en 'n tyd om te oes, 'n tyd wanneer dit koud is, en 'n tyd wanneer dit warm is, somer en winter, dag en nag. Dit sal altyd so wees.”

موازنہ

تلاش Genesis 8:21-22

2

Genesis 8:20

Bybel vir almal

ABA

Noag het 'n altaar gebou om vir die Here 'n offer te bring. Hy neem toe een van elke soort rein dier en een van elke soort rein voël, en hy offer brand-offers op die altaar vir die Here.

موازنہ

تلاش Genesis 8:20

3

Genesis 8:1

Bybel vir almal

ABA

God het gedink aan Noag en die diere wat saam met hom in die ark was. God het 'n wind oor die aarde laat waai. Die water het minder geword en begin sak.

موازنہ

تلاش Genesis 8:1

4

Genesis 8:11

Bybel vir almal

ABA

Daardie aand het die duif na hom toe teruggekom, en daar was 'n vars olyfblaar in sy bek. Noag het toe geweet die water het baie minder geword.

موازنہ

تلاش Genesis 8:11

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ