YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

Genesis 7 سے مشہور بائبلی آیات

1

Genesis 7:1

Bybel vir almal

ABA

Toe Noag die ark klaar gemaak het, het die Here vir hom gesê: “Jy en jou hele huisgesin moet in die ark ingaan. Jy is die enigste man op die aarde wat reg lewe.

موازنہ

تلاش Genesis 7:1

2

Genesis 7:24

Bybel vir almal

ABA

Die water was 150 dae lank oor die aarde.

موازنہ

تلاش Genesis 7:24

3

Genesis 7:11

Bybel vir almal

ABA

Noag was 600 jaar oud en dit was die sewentiende dag van die tweede maand van die jaar. Die fonteine onder die grond het oopgegaan en die water het uitgekom. God het ook die water wat bokant die ronde dak is, op die aarde laat val.

موازنہ

تلاش Genesis 7:11

4

Genesis 7:23

Bybel vir almal

ABA

God het alles doodgemaak wat op die aarde gelewe het. Al die mense, al die diere en al die voëls het verdrink. Net Noag en almal wat by hom in die ark was, het oorgebly.

موازنہ

تلاش Genesis 7:23

5

Genesis 7:12

Bybel vir almal

ABA

Die reën het 40 dae en 40 nagte lank op die aarde geval.

موازنہ

تلاش Genesis 7:12

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ