Afrikaans Kutsal Kitap'lar

PWL in Standaard Protestantse Canon

’n Afrikaanse vertaling van die volledige Skrif.

Die Tanakh (Torah, Profete en Vroeëre Geskrifte) is vanuit die oudste beskikbare geskrifte vertaal - die Griekse LXX met verwysings na die Hebreeuse en Aramese tekste. Die Nuwe Verbond (Latere Geskrifte en Briewe) is vanuit die Khabouris en Peshitta Aramese oorspronklike tekste vertaal.

Eski Antlaşma