2 KONINGS 6:9
2 KONINGS 6:9 NLV
Elisa, die man van God, het egter dadelik die koning van Israel gewaarsku: “Moenie naby daardie plek gaan nie, want die Arameërs trek daarheen op.”