1
JOËL 2:12
Afrikaans 1983
AFR83
Maar nou sê die Here: Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur!
Karşılaştır
JOËL 2:12 keşfedin
2
JOËL 2:28
Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien.
JOËL 2:28 keşfedin
3
JOËL 2:13
Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep.
JOËL 2:13 keşfedin
4
JOËL 2:32
Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Op Sionsberg en in Jerusalem sal daar uitkoms wees. So het die Here beloof. Dié wat deur die Here geroep is, is by dié wat gered is.
JOËL 2:32 keşfedin
5
JOËL 2:31
Die son sal donker word, die maan bloedrooi en dan sal die groot, die vreeslike dag van die Here kom.
JOËL 2:31 keşfedin