YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

ESTER 9 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

ESTER 9:1

Afrikaans 1983

AFR83

Die dertiende van die twaalfde maand, die maand Adar, het aangebreek. Dit was die dag waarop die besluit en proklamasie van die koning moes uitgevoer word, die dag waarop die vyande van die Jode gehoop het om hulle te oorweldig. Die omgekeerde het egter gebeur: die Jode het hulle vyande oorweldig.

Karşılaştır

ESTER 9:1 keşfedin

2

ESTER 9:20-22

Afrikaans 1983

AFR83

Mordegai het hierdie gebeure laat neerskryf en briewe gestuur aan al die Jode in al die provinsies van koning Ahasveros, naby en ver, en die Jode gelas om voortaan elke jaar die veertiende en die vyftiende van die maand Adar te vier as dae waarop die Jode die bedreiging deur hulle vyande afgeweer het. Dit is die maand waarin hulle angs in blydskap verander het en hulle rou in feestelikheid. Hulle moes dit dae van feesviering en vreugde maak en aan mekaar eetgoed en aan die armes geskenke stuur.

Karşılaştır

ESTER 9:20-22 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest