1
KOLOSSENSE 4:6
Afrikaans 1983
AFR83
Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.
Karşılaştır
KOLOSSENSE 4:6 keşfedin
2
KOLOSSENSE 4:2
Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar
KOLOSSENSE 4:2 keşfedin
3
KOLOSSENSE 4:5
Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid.
KOLOSSENSE 4:5 keşfedin