1
2 SAMUEL 22:3
Afrikaans 1983
AFR83
my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting, my toevlug en bevryder. Van geweld het U my verlos.
Karşılaştır
2 SAMUEL 22:3 keşfedin
2
2 SAMUEL 22:31
Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy.
2 SAMUEL 22:31 keşfedin
3
2 SAMUEL 22:2
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder
2 SAMUEL 22:2 keşfedin
4
2 SAMUEL 22:33
God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.
2 SAMUEL 22:33 keşfedin
5
2 SAMUEL 22:29
U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my.
2 SAMUEL 22:29 keşfedin