1
2 KONINGS 19:19
Afrikaans 1983
AFR83
Here, ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat U, Here, alleen God is.”
Karşılaştır
2 KONINGS 19:19 keşfedin
2
2 KONINGS 19:15
Toe het hy tot die Here gebid: “Here, God van Israel, U wat oor die gerubs troon, U alleen is God oor al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak.
2 KONINGS 19:15 keşfedin