1
2 KRONIEKE 7:14
Afrikaans 1983
AFR83
en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel.
Karşılaştır
2 KRONIEKE 7:14 keşfedin
2
2 KRONIEKE 7:15
Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan.
2 KRONIEKE 7:15 keşfedin
3
2 KRONIEKE 7:16
En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.
2 KRONIEKE 7:16 keşfedin
4
2 KRONIEKE 7:13
As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur
2 KRONIEKE 7:13 keşfedin
5
2 KRONIEKE 7:12
Daarna verskyn die Here een nag aan Salomo en sê vir hom: “Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word.
2 KRONIEKE 7:12 keşfedin