1
2 KRONIEKE 18:13
Afrikaans 1983
AFR83
Maar Miga sê: “So seker as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek sê!”
Karşılaştır
2 KRONIEKE 18:13 keşfedin
2
2 KRONIEKE 18:22
So het die Here 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u laat kom, maar Hy het in werklikheid vir u 'n ramp aangekondig.”
2 KRONIEKE 18:22 keşfedin
3
2 KRONIEKE 18:20
totdat die gees vorentoe gekom en voor die Here gaan staan en gesê het: ‘Ek sal hom so ver kry.’ En toe die Here vir hom vra: ‘Hoe?’
2 KRONIEKE 18:20 keşfedin
4
2 KRONIEKE 18:19
En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab koning van Israel so ver kry dat hy na Ramot in Gilead gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat
2 KRONIEKE 18:19 keşfedin