1
1 KONINGS 3:9
Afrikaans 1983
AFR83
Gee my die gehoorsaamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in alles insig sal hê, want wie kan uit homself hierdie groot volk van U regeer!”
Karşılaştır
1 KONINGS 3:9 keşfedin
2
1 KONINGS 3:12
sal Ek aan jou versoek voldoen. Ek gee aan jou wysheid en insig soos niemand vóór jou gehad het of ná jou sal hê nie.
1 KONINGS 3:12 keşfedin
3
1 KONINGS 3:11
Hy het vir hom gesê: “Omdat dít jou versoek is en jy nie vir jou 'n lang lewe, of rykdom, of die dood van jou vyande gevra het nie, maar insig in wat reg is
1 KONINGS 3:11 keşfedin
4
1 KONINGS 3:13
Ook wat jy nie gevra het nie, gee Ek aan jou: rykdom en aansien, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees solank jy leef nie.
1 KONINGS 3:13 keşfedin
5
1 KONINGS 3:14
As jy jou in jou optrede hou aan my voorskrifte en gebooie soos jou vader Dawid gedoen het, sal Ek jou ook nog 'n lang lewe gee.”
1 KONINGS 3:14 keşfedin
6
1 KONINGS 3:5
Daar in Gibeon het die Here die nag in 'n droom aan Salomo verskyn en vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou gee?”
1 KONINGS 3:5 keşfedin
7
1 KONINGS 3:7
Here my God, U het my koning gemaak in my vader Dawid se plek, maar ek is nog jonk en onervare
1 KONINGS 3:7 keşfedin
8
1 KONINGS 3:10
Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het.
1 KONINGS 3:10 keşfedin
9
1 KONINGS 3:6
Toe sê Salomo: “U het groot trou aan my vader Dawid bewys. Hy was in sy lewe getrou en gehoorsaam en opreg teenoor U. U het hierdie groot trou aan hom bewys en vir hom 'n seun gegee wat vandag op sy troon sit.
1 KONINGS 3:6 keşfedin
10
1 KONINGS 3:8
en ek moet regeer oor die volk wat deur U uitgekies is, 'n groot volk, te veel om te tel.
1 KONINGS 3:8 keşfedin