1
1 KONINGS 14:8
Afrikaans 1983
AFR83
Toe Ek die koningskap afgeskeur het van die huis van Dawid af, het Ek dit aan jou gegee. Maar jy was nie soos my dienaar Dawid wat hom aan my opdragte gehou het en wat sy hele lewe aan My toegewy het deur net te doen wat reg is in my oë nie.
Karşılaştır
1 KONINGS 14:8 keşfedin
2
1 KONINGS 14:9
Jy het slegter opgetree as almal voor jou. Jy het vir jou ander gode gemaak, afgodsbeelde, om My uit te tart, en jy het jou rug vir My gedraai.
1 KONINGS 14:9 keşfedin