1
Psalms 2:8
Die Boodskap
Jy moet net vra, en Ek sal jou die heerser oor baie mense, ja, oor die hele wêreld maak.
Karşılaştır
Psalms 2:8 keşfedin
2
Psalms 2:12
Dien Hom nederig. Hou Hom tevrede en moenie Hom kwaad maak nie. As julle Hom kwaad maak, gaan julle swaarkry, glo my. Moet dit nie eens probeer nie. As jy aan die kant van die Here gaan staan, sal jy nie jammer wees nie.
Psalms 2:12 keşfedin
3
Psalms 2:2-3
Wêreldleiers probeer belangrik lyk. Hulle probeer saamspan teen die Here en teen die koning wat Hy spesiaal gekies het. Hierdie mense beplan en sê: “Laat ons in opstand teen hulle kom en ons vrymaak van hulle.”
Psalms 2:2-3 keşfedin
4
Psalms 2:10-11
Gebruik nou julle verstand, leiers van hierdie wêreld; wees wakker. Ken julle plek en dien die Here met respek; maak sy Naam groot.
Psalms 2:10-11 keşfedin
YouVersion, deneyiminizi kişiselleştirmek için tanımlama bilgileri kullanır. Web sitemizi kullanarak, Gizlilik Politikamızda açıklandığı şekilde çerez kullanımımızı kabul etmiş olursunuz
Ana Sayfa
Kutsal Kitap
Okuma Planları
Videolar