YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Titus 2 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Titus 2:11-12

Bybel vir almal

ABA

Almal moet reg lewe, want God het vir ons kom wys dat Hy genadig is en dat Hy al die mense wil red. Hy leer vir ons om die verkeerde dinge te los en ook die dinge van die wêreld wat ons graag wil doen. Hy leer vir ons om verstandig en regverdig te lewe. Ja, dan sal ons kan lewe soos God wil hê dat mense in hierdie wêreld moet lewe.

Karşılaştır

Titus 2:11-12 keşfedin

2

Titus 2:13-14

Bybel vir almal

ABA

Ons doen dit terwyl ons wag en ons is bly dat ons seker kan weet dat ons Groot God en ons Redder, Jesus Christus, weer sal kom, Jesus Christus wat Koning is. Jesus Christus het gesterf. Óns moes gesterf het, maar Hý het gesterf, en so het Hy ons vrygemaak van al die dinge wat teen God se wette is. Hy het gesterf om ons rein te maak, sodat ons sy eie volk kan wees, 'n volk wat baie graag goeie dinge wil doen.

Karşılaştır

Titus 2:13-14 keşfedin

3

Titus 2:6-7-8

Bybel vir almal

ABA

Jy moet vir die jonger mans sê hulle moet altyd weet hoe om reg te lewe. Jy self moet goeie dinge doen, sodat jy 'n voorbeeld kan wees vir hulle. Jy moet eerlik wees wanneer jy vir die mense leer, sodat hulle jou kan respekteer. Jy moet vir die mense reg leer, niemand moet daaroor kan praat en sê dit is verkeerd nie. Dan sal ons vyande skaam word en hulle sal nie slegte dinge oor ons kan sê nie.

Karşılaştır

Titus 2:6-7-8 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest