1
Klaagliedere 3:22-23
Bybel vir almal
ABA
Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry. Here, U doen dit elke nuwe oggend, U bly altyd dieselfde.
Karşılaştır
Klaagliedere 3:22-23 keşfedin
2
Klaagliedere 3:24
Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop.
Klaagliedere 3:24 keşfedin
3
Klaagliedere 3:25
Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees.
Klaagliedere 3:25 keşfedin
4
Klaagliedere 3:40
Ons moet goed kyk hoe ons lewe, ons moet baie goed dink daaroor, en ons moet terugkom na die Here toe.
Klaagliedere 3:40 keşfedin
5
Klaagliedere 3:57
Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.”
Klaagliedere 3:57 keşfedin