YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Klaagliedere 1 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Klaagliedere 1:1

Bybel vir almal

ABA

Hoekom het dit gebeur? Kyk hoe leeg is die stad, die stad waar baie mense gewoon het. Die stad het geword soos 'n weduwee. Die mense van die wêreld het almal gedink dit is 'n groot en belangrike stad. Maar die mense van die stad moet nou vir ander volke werk.

Karşılaştır

Klaagliedere 1:1 keşfedin

2

Klaagliedere 1:2

Bybel vir almal

ABA

Hulle huil die hele nag lank, hulle trane vloei oor hulle wange. Daar is niemand wat die stad nou wil help nie, nie een van almal wat lief was vir haar nie. Haar vriende het ontrou geword, hulle het haar vyande geword.

Karşılaştır

Klaagliedere 1:2 keşfedin

3

Klaagliedere 1:20

Bybel vir almal

ABA

Here, U moet kyk, want ek kry baie swaar. Dit pyn binne-in my, my hart kan nie rus nie, want ek was baie opstandig teen U. My mense sterf in die oorlog op die strate, en in die huise sterf die mense.

Karşılaştır

Klaagliedere 1:20 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest