YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Josua 7 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Josua 7:11

Bybel vir almal

ABA

Die Israeliete het sonde gedoen, hulle het ook verkeerd gedoen teen my verbond wat Ek met hulle gemaak het. Hulle het van die gewyde goed gevat, hulle het dit gesteel en hulle het dit skelm by hulle eie goed gesit.

Karşılaştır

Josua 7:11 keşfedin

2

Josua 7:13

Bybel vir almal

ABA

Jy moet opstaan en vir die volk sê: ‘Julle moet julleself wy vir môre, want die Here, die God van Israel, sê: “Julle het goed by julle wat gewy is, en julle sal nie teen julle vyande kan wen nie, julle moet eers die goed wegvat.”

Karşılaştır

Josua 7:13 keşfedin

3

Josua 7:12

Bybel vir almal

ABA

Daarom kan die Israeliete nie teen hulle vyande veg nie, hulle sal weer verloor en vlug vir hulle vyande, want hulle is nou self gewy en hulle sal moet sterf. Julle moet die goed wegvat wat gewy is. As julle dit nie doen nie, dan sal Ek nie meer by julle wees nie.

Karşılaştır

Josua 7:12 keşfedin

Josua 7 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest