YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Josua 5 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Josua 5:15

Bybel vir almal

ABA

Die hoof van die leër van die Here het vir Josua gesê: “Jy moet jou sandale uittrek, want jy staan op 'n gewyde plek.” Josua het dit gedoen.

Karşılaştır

Josua 5:15 keşfedin

2

Josua 5:14

Bybel vir almal

ABA

Die man het vir hom gesê: “Nee, ek is die hoof van die leër van die Here, ek het nou gekom.” Josua het gebuig en hy het met sy gesig teen die grond gaan lê en gesê: “Wat wil Meneer vir my sê? Ek sal doen wat jy sê.”

Karşılaştır

Josua 5:14 keşfedin

3

Josua 5:13

Bybel vir almal

ABA

Toe Josua by Jerigo was, het hy 'n man voor hom sien staan. Die man het sy swaard in sy hand gehad. Josua het na die man toe gegaan en hy het vir hom gevra: “Is jy een van ons of is jy een van ons vyande?”

Karşılaştır

Josua 5:13 keşfedin

Josua 5 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest