YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Joël 2 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Joël 2:12

Bybel vir almal

ABA

Maar die Here sê daar is nog tyd. Hy sê: “Julle moet terugkom na My toe. Julle moet My altyd dien, julle moet net vir My dien.” Julle moet vas en huil en treur.

Karşılaştır

Joël 2:12 keşfedin

2

Joël 2:28

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Wanneer dit alles gebeur het, dan sal Ek my Gees gee vir al die mense. Julle seuns en julle dogters sal profete wees. Die ou mense en die jong mense sal droom en sien wat later sal gebeur.

Karşılaştır

Joël 2:28 keşfedin

3

Joël 2:13

Bybel vir almal

ABA

Moenie net vir mense wys julle is jammer nie, wys dit vir die Here. Moenie net julle klere skeur nie, skeur julle harte. Julle moet terugkom na julle God die Here toe, want Hy is genadig en goed vir mense wat swaarkry. Hy is geduldig en vol liefde. Hy vergewe mense se sonde maklik.

Karşılaştır

Joël 2:13 keşfedin

4

Joël 2:32

Bybel vir almal

ABA

Dan sal almal vry word wat die Here aanbid. Almal wat nog lewe, sal vry word in Jerusalem, op Sionsberg.” So het die Here gesê vir die mense wat Hy geroep het.

Karşılaştır

Joël 2:32 keşfedin

5

Joël 2:31

Bybel vir almal

ABA

Die son sal donker word, en die maan sal rooi word. Dan sal die dag van die Here kom, die groot en verskriklike dag.

Karşılaştır

Joël 2:31 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest