YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Johannes 5 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Johannes 5:24

Bybel vir almal

ABA

“Ek sê vir julle, en dit is seker: Die mense wat luister na wat Ek, die Seun, sê, en wat glo in God wat My gestuur het, daardie mense het klaar die ewige lewe. Hulle is nie meer geestelik dood nie, hulle lewe.

Karşılaştır

Johannes 5:24 keşfedin

2

Johannes 5:6

Bybel vir almal

ABA

Jesus het die man daar sien lê en Hy het geweet dat die man baie lank siek was. Toe vra Jesus vir hom: “Wil jy gesond word?”

Karşılaştır

Johannes 5:6 keşfedin

3

Johannes 5:39-40

Bybel vir almal

ABA

Julle lees die Ou Testament om uit te vind hoe julle die ewige lewe kan kry, en dit is die Ou Testament wat sê wie Ek is. Maar julle wil nie na My toe kom en die ewige lewe kry nie.

Karşılaştır

Johannes 5:39-40 keşfedin

4

Johannes 5:8-9

Bybel vir almal

ABA

Jesus sê toe vir hom: “Staan op, neem jou slaapmat en loop!” Die man het dadelik gesond geword. Hy het sy slaapmat geneem en begin loop. Dit het op 'n Sabbatdag gebeur.

Karşılaştır

Johannes 5:8-9 keşfedin

5

Johannes 5:19

Bybel vir almal

ABA

Jesus het vir die Jode gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek is die Seun, maar die Seun mag nie self besluit om iets te doen nie, Hy doen net wat Hy gesien het sy Vader doen. Alles wat die Vader doen, doen die Seun ook.

Karşılaştır

Johannes 5:19 keşfedin

Johannes 5 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest