YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Jeremia 50 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Jeremia 50:34

Bybel vir almal

ABA

Maar die God wat hulle vrymaak, is sterk, sy Naam is die Here wat oor alles regeer. Hy sal hulle help om teen hulle vyande te veg en Hy sal vrede bring in die land Israel, maar Hy sal nie vrede bring vir die mense van Babel nie.”

Karşılaştır

Jeremia 50:34 keşfedin

2

Jeremia 50:6

Bybel vir almal

ABA

My volk was soos skape wat weggeraak het, hulle herders het hulle laat wegraak en laat verdwaal op die berge. Hulle het van die een berg na die ander berg geloop en hulle het vergeet waar hulle lêplek is.

Karşılaştır

Jeremia 50:6 keşfedin

3

Jeremia 50:20

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Daardie tyd sal mense vra wat Israel verkeerd gedoen het en watter sonde Juda gedoen het. Maar hulle sal nie skuldig wees nie, want Ek sal al die sondes vergewe van hulle mense wat nog lewe.”

Karşılaştır

Jeremia 50:20 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest