YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Hosea 13 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Hosea 13:4

Bybel vir almal

ABA

“Toe hulle uit Egipte gekom het, was Ek hulle God die Here. Net Ek was naby hulle, daar was nie 'n ander god wat hulle kon red nie.

Karşılaştır

Hosea 13:4 keşfedin

2

Hosea 13:14

Bybel vir almal

ABA

Die Here vra: “Moet Ek nou betaal sodat hulle nie in die doderyk kom nie? Moet Ek betaal sodat hulle nie sterf nie? Nee, die dood moet hulle vat soos dorings 'n mens vashou, soos wanneer bye mense doodsteek met hulle angels. Ek is nie meer jammer vir hulle nie.”

Karşılaştır

Hosea 13:14 keşfedin

3

Hosea 13:6

Bybel vir almal

ABA

Maar toe Ek vir hulle kos gegee het, en hulle genoeg geëet het, toe het hulle hoogmoedig geword en hulle het vergeet dat Ek hulle God is.

Karşılaştır

Hosea 13:6 keşfedin

Hosea 13 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest