1
Hosea 11:4
Bybel vir almal
ABA
Ek was goed vir hulle, Ek was lief vir hulle. Ek het hulle gedra soos 'n mens 'n baba dra, Ek het gebuk en vir hulle kos gegee.
Karşılaştır
Hosea 11:4 keşfedin
2
Hosea 11:1
Die Here het gesê: “Toe Israel 'n jong seun was, was Ek lief vir hom. Ek het my seun uit Egipte geroep.
Hosea 11:1 keşfedin