YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Hebreërs 8 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Hebreërs 8:12

Bybel vir almal

ABA

want Ek sal die dinge vergewe wat hulle verkeerd gedoen het, Ek sal nie meer dink aan hulle sondes nie.

Karşılaştır

Hebreërs 8:12 keşfedin

2

Hebreërs 8:10

Bybel vir almal

ABA

Want die verbond wat Ek later met die Israeliete sal maak, sal só wees, sê die Here: Ek sal my wette op hulle harte skryf en dit sal binne-in hulle wees. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.

Karşılaştır

Hebreërs 8:10 keşfedin

3

Hebreërs 8:11

Bybel vir almal

ABA

Hulle sal nie meer vir mekaar leer of sê: “Jy moet die Here ken” nie. Hulle almal sal My ken, onbelangrike en belangrike mense

Karşılaştır

Hebreërs 8:11 keşfedin

4

Hebreërs 8:8

Bybel vir almal

ABA

Want God was ontevrede met sy volk, Hy het gesê: Daar sal 'n tyd kom, sê die Here, wanneer Ek 'n nuwe verbond sal maak met die mense van Israel en die mense van Juda.

Karşılaştır

Hebreërs 8:8 keşfedin

5

Hebreërs 8:1

Bybel vir almal

ABA

Wat ek gesê het, beteken dit: Ons het 'n Hoëpriester, Hy het gaan sit op die belangrikste plek langs die troon van die Groot Koning in die hemel.

Karşılaştır

Hebreërs 8:1 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest