YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Hebreërs 1 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Hebreërs 1:3

Bybel vir almal

ABA

Die Seun wys dat God die Koning is, en die Seun is presies soos God. Wanneer die Seun sê dat iets moet gebeur, dan gebeur dit. Hy laat alles gebeur. Hy het die mense gereinig van hulle sondes, en Hy het gaan sit op die belangrikste plek langs die Koning in die hemel.

Karşılaştır

Hebreërs 1:3 keşfedin

2

Hebreërs 1:1-2

Bybel vir almal

ABA

God het lank gelede baie maal en op baie maniere gepraat met ons voorouers. Hy het verskillende profete na hulle toe gestuur. Maar nou aan die einde van hierdie tyd het God sy Seun gestuur. Só het God met ons gepraat. God het besluit dat die Seun alles moet erf, want God en die Seun het die hemel en die aarde gemaak.

Karşılaştır

Hebreërs 1:1-2 keşfedin

3

Hebreërs 1:14

Bybel vir almal

ABA

Nee, Hy het dit nie vir die engele gesê nie. Want hulle is almal geeste wat vir God werk, en Hy stuur hulle om die mense te help, want God wil die mense red.

Karşılaştır

Hebreërs 1:14 keşfedin

4

Hebreërs 1:10-11

Bybel vir almal

ABA

En God het ook gesê: U, o Here, het lank gelede die aarde vas laat staan, U het self die hemel gemaak. Die aarde en die hemel sal verdwyn, maar U sal altyd daar wees. Hulle sal word soos ou klere

Karşılaştır

Hebreërs 1:10-11 keşfedin

Hebreërs 1 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest