1
Haggai 2:9
Bybel vir almal
ABA
“Hierdie tempel sal mooier wees as die tempel wat voorheen hier was.” Dit sê die Here wat oor alles regeer. “In hierdie tempel sal dit goed gaan,” sê die Here wat oor alles regeer.
Karşılaştır
Haggai 2:9 keşfedin
2
Haggai 2:7
Dan sal al die volke hulle mooi en duur goed bring en hulle sal die tempel daarmee volmaak.” Dit sê die Here wat oor alles regeer.
Haggai 2:7 keşfedin
3
Haggai 2:4
Maar Ek, die Here, sê: Julle moet sterk wees. Serubbabel en Jesua en al die mense van die land, julle moet sterk wees en werk, want Ek is by julle.” Dit sê die Here wat oor alles regeer.
Haggai 2:4 keşfedin
4
Haggai 2:5
“Toe julle weggegaan het uit Egipte, het Ek belowe dat Ek julle sal help. Ek het my belofte nie vergeet nie. Moenie bang wees nie, Ek is by julle.”
Haggai 2:5 keşfedin