1
Genesis 16:13
Bybel vir almal
ABA
Nadat die Here met Hagar gepraat het, het sy die Here aanbid. Sy het gesê: “U is die God wat my sien. Hier het ek ook die God gesien wat my gesien het.”
Karşılaştır
Genesis 16:13 keşfedin
2
Genesis 16:11
Die Engel van die Here het ook vir haar gesê: “Hagar, jy is swanger en jy sal 'n seun kry. Jy moet hom Ismael noem, want die Here het gehoor jy kry swaar.
Genesis 16:11 keşfedin
3
Genesis 16:12
Jou seun sal soos 'n wildedonkie wees. Hy sal teen almal wees, en almal sal teen hom wees. Hy sal nie by sy familie woon nie.”
Genesis 16:12 keşfedin