YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Esegiël 39 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Esegiël 39:29

Bybel vir almal

ABA

Ek sal nie weer my gesig wegdraai van die volk Israel nie, Ek het my Gees op hierdie volk laat kom.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Karşılaştır

Esegiël 39:29 keşfedin

2

Esegiël 39:28

Bybel vir almal

ABA

Dan sal hulle weet dat Ek hulle God die Here is. Ek het hulle gevangenes laat word by die ander volke, maar Ek het hulle weer laat bymekaarkom in hulle eie land. Ek het nie een van hulle in die ander lande laat agterbly nie.

Karşılaştır

Esegiël 39:28 keşfedin

3

Esegiël 39:25

Bybel vir almal

ABA

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Maar nou sal Ek dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob, Ek sal weer goed wees vir die hele volk Israel, Ek sal wys dat Ek lief is vir my heilige Naam.

Karşılaştır

Esegiël 39:25 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest