YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Esegiël 3 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Esegiël 3:18

Bybel vir almal

ABA

Ek sal vir die mens wat verkeerd doen, sê dat hy sal sterf, dit is seker. Wanneer Ek dit sê, dan moet jy hom waarsku. Jy moet praat en jy moet hom waarsku teen sy verkeerde lewe sodat hy kan aanhou lewe. As jy dit nie doen nie, dan sal daardie mens wat verkeerd doen, sterf omdat hy verkeerd gedoen het, maar Ek sal vir jóú straf omdat hy moes sterf.

Karşılaştır

Esegiël 3:18 keşfedin

2

Esegiël 3:19

Bybel vir almal

ABA

En jy? Wanneer jy die mens wat verkeerd doen, gewaarsku het, maar hy verander nie sy lewe nie en hy hou nie op om verkeerd te doen nie, dan sal hy sterf omdat hy verkeerd gedoen het. Maar dan het jy jou eie lewe gered.

Karşılaştır

Esegiël 3:19 keşfedin

3

Esegiël 3:17

Bybel vir almal

ABA

“Mens, Ek het jou gekies om 'n wag te wees vir die volk Israel. Wanneer Ek vir jou sê jy moet dit doen, dan moet jy vir hulle sê Ek waarsku hulle.

Karşılaştır

Esegiël 3:17 keşfedin

4

Esegiël 3:20

Bybel vir almal

ABA

En wanneer iemand wat reg gelewe het, ophou om reg te doen en hy doen verkeerd, en Ek laat hom val en hy doen sonde, dan moet jy hom waarsku. As jy hom nie gewaarsku het nie, dan sal hy sterf omdat hy sonde gedoen het, en Ek sal nie dink aan die dinge wat hy reg gedoen het nie. Maar Ek sal jóú straf omdat hy moes sterf.

Karşılaştır

Esegiël 3:20 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest