YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Esegiël 17 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Esegiël 17:24

Bybel vir almal

ABA

Al die bome in die veld sal weet dat Ek die Here is wat groot bome klein maak en wat klein boompies groot maak. Hulle sal weet dat Ek die Here is wat groen bome droog laat word en wat droë bome weer groen laat word. Ek, die Here, het gepraat, en Ek sal dit doen.”

Karşılaştır

Esegiël 17:24 keşfedin

2

Esegiël 17:22-23

Bybel vir almal

ABA

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal self die boonste stukkie van die sederboom neem en Ek sal dit plant. Ek sal 'n klein takkie van sy boonste punt afbreek en Ek sal dit plant op 'n hoë en belangrike berg. Ek sal die takkie plant op die hoë berg van Israel, en die plant sal takke kry en vrugte dra. Dit sal 'n groot en belangrike sederboom word. Al die voëls sal onder die boom kom sit, alles wat vlieg, sal kom sit in die skaduwee van sy takke.

Karşılaştır

Esegiël 17:22-23 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest